Jeremia 15:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het toe vir my gesê: “Selfs al sou Moses en Samuel voor My gestaan en vir hierdie mense gepleit het, sou Ek hulle nie jammer gekry het nie. Stuur hulle weg, Ek wil hulle nie sien nie!

Jeremia 15

Jeremia 15:1-11