Jeremia 15:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek sal van my volk ’n voorwerp van afsku maak vir al die koninkryke van die aarde. Ek doen dit oor wat koning Manasse, die seun van Hiskia, koning van Juda, in Jerusalem gedoen het.

Jeremia 15

Jeremia 15:1-11