Jeremia 11:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Juda, julle het net soveel afgode as wat julle dorpe het. Julle het ook op baie plekke altare opgerig om wierook vir Baäl te offer, amper soveel plekke as wat daar strate in Jerusalem is. Wat ’n skande!

Jeremia 11

Jeremia 11:11-21