Jeremia 11:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jeremia, jy moenie meer vir hierdie mense bid nie. Dit sal nie help dat jy huil en by My pleit vir hulle nie, want Ek sal nie luister as hulle in die moeilikheid is en na My roep om hulp nie.

Jeremia 11

Jeremia 11:11-23