Julle mag nie langer in hierdie land van die Here bly woon nie. Israel sal weggeneem word na Egipte toe en in Assirië sal julle leef van kos wat seremonieel onrein is.