“Want Israel het sy Maker vergeet en paleise gebou. Juda het versterkte stede opgerig. Daarom stuur Ek ’n vuur in hulle stede wat hulle vestings sal vernietig.”