Hosea 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle hou daarvan om offers vir My te bring en die vleis daarvan te eet, maar Ek verwerp hulle offers. Ek sal hulle sondes onthou en hulle tot verantwoording roep: hulle sal na Egipte toe teruggaan.

Hosea 8

Hosea 8:12-14