Hosea 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Israel, moenie jou verheug soos ander volke doen nie. Jy was ontrou aan jou God. Jy het die loon van ’n prostituut gesoek deur op elke dorsvloer offers aan ander gode te bring.

Hosea 9

Hosea 9:1-11