Hosea 13:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sal hulle verdwyn soos ’n môrewolkie, soos dou wat vroegoggend verdwyn, soos kaf wat die wind wegwaai van die dorsvloer af, soos rook uit ’n skoorsteen.

Hosea 13

Hosea 13:1-9