Hosea 13:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek is die Here jou God wat jou uit die slawerny van Egipte gered het. Jy het geen ander God as Ek nie, want daar is geen ander redder nie.

Hosea 13

Hosea 13:1-7