Hosea 13:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nou gaan hulle aan om silwerafgodsbeeldjies te maak – beeldjies met bedrewe mensehande gemaak. Hulle roep uit: “Offer aan hulle! Soen die kalwerbeelde!”

Hosea 13

Hosea 13:1-8