Handelinge 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het Saulus met elke asemteug dreigemente uitgespreek. Hy wou die volgelinge van die Here doodmaak, en het daarom na die hoofpriester toe gegaan.

Handelinge 9

Handelinge 9:1-11