Handelinge 9:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het briewe van hom aan die sinagoges in Damaskus gevra waarin hulle versoek word om hom te help om dié wat aan “Die Pad” behoort, mans én vroue, op te spoor, en hulle geboei na Jerusalem toe te bring.

Handelinge 9

Handelinge 9:1-7