Handelinge 18:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy is toe daar uit, en het na die huis reg langs die sinagoge gegaan. Dit het behoort aan Titius Justus, ’n nie-Jood wat die ware God aanbid het.

Handelinge 18

Handelinge 18:1-14