Handelinge 18:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Krispus, die hoof van die sinagoge, en sy hele huishouding het tot geloof in die Here gekom. Ook baie Korintiërs het in reaksie op die boodskap gelowig geword en is gedoop.

Handelinge 18

Handelinge 18:4-15