Handelinge 18:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hierdie Jode hom egter aanhou teenstaan en beledig, het hy die stof van sy klere afgeskud en vir hulle gesê: “Julle bloed is op julle eie kop. Ek is onskuldig. Van nou af spits ek my toe op die nie-Jode.”

Handelinge 18

Handelinge 18:3-11