Handelinge 18:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Silas en Timoteus van Masedonië af aangekom het, het Paulus al sy aandag bestee aan die prediking om die Jode daarvan te oortuig dat Jesus die Messias is.

Handelinge 18

Handelinge 18:1-10