Handelinge 17:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die Skrif verklaar en aangetoon dat die Christus moes ly en uit die dood opstaan. “Hierdie Jesus wat ek aan julle verkondig,” het hy gesê, “Hý is die Messias.”

Handelinge 17

Handelinge 17:1-9