Handelinge 17:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos dit Paulus se gewoonte was, het hy na die sinagogediens gegaan en op drie Sabbatdae na mekaar uit die Skrifte met die Jode geredeneer.

Handelinge 17

Handelinge 17:1-10