Handelinge 17:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Party van hulle het toe oortuig geraak en by Paulus en Silas aangesluit. ’n Groot aantal Grieke wat die ware God aanbid het, en ’n klomp vooraanstaande vroue het ook nog bygekom.

Handelinge 17

Handelinge 17:1-10