Genesis 49:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Jakob roep toe al sy seuns bymekaar en sê: “Kom staan hier om my sodat ek julle kan vertel wat in die toekoms met julle sal gebeur.

2. “Kom luister, seuns van Jakob;luister na Israel, julle vader.

3. “Ruben, jy is my oudste seun,die kind van my kragtige jeug,die vernaamste en die sterkste.

Genesis 49