Genesis 48:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir jou laat ek iets meer na as vir jou broers, naamlik die stuk grond van Sigem wat ek met my eie swaard en pyl en boog van die Amoriete verower het.”

Genesis 48

Genesis 48:20-22