Genesis 49:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jakob roep toe al sy seuns bymekaar en sê: “Kom staan hier om my sodat ek julle kan vertel wat in die toekoms met julle sal gebeur.

Genesis 49

Genesis 49:1-3