Genesis 45:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het my voor julle uit gestuur om voorsorg te tref dat julle en julle gesinne aan die lewe kan bly en sodat julle ’n groot nasie kan word.

Genesis 45

Genesis 45:6-9