Genesis 45:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ja, dit is God wat my gestuur het en nie julle nie! Hy het gesorg dat ek as Farao se raadgewer aangestel word, en ook as bestuurder van sy hele huishouding en heerser oor die hele Egipte.

Genesis 45

Genesis 45:7-13