Genesis 45:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Twee jaar hongersnood is verby, maar daar lê nog vyf jaar voor. In dié tyd sal daar nie geploeg en geoes kan word nie.

Genesis 45

Genesis 45:1-12