Genesis 42:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het natuurlik nie geweet Josef verstaan alles wat hulle gesê het nie, want hy het deur ’n tolk met hulle gepraat.

Genesis 42

Genesis 42:13-33