Genesis 42:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josef het dadelik omgedraai weg van hulle af, want hy kon nie sy trane bedwing nie. Hy het weer na hulle toe teruggegaan en voor hulle oë vir Simeon laat boei en tronk toe gestuur.

Genesis 42

Genesis 42:19-27