Genesis 42:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Het ek nie vir julle gesê om dit nie te doen nie?” sê Ruben. “Maar julle wou mos nie luister nie. Nou gaan ons almal sterf omdat ons hom vermoor het.”

Genesis 42

Genesis 42:17-25