Genesis 41:55 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In Egipte het mense ook begin honger ly. Hulle pleit toe by die farao vir kos, maar hy het gesê: “Gaan na Josef toe en doen wat hy ook al vir julle sê.”

Genesis 41

Genesis 41:45-57