Genesis 41:54 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe begin die tydperk van hongersnood, soos Josef gesê het. Hongersnood het in al die omliggende lande uitgebreek, maar in Egipte was daar genoeg graan in die skure.

Genesis 41

Genesis 41:44-57