Genesis 41:56 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was hongersnood oor die hele wêreld. Josef het toe die skure oopgemaak en graan aan die Egiptenaars begin verkoop.

Genesis 41

Genesis 41:54-57