Genesis 38:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tydens die geboorte het een sy hand uitgesteek. Die vroedvrou bind toe ’n rooi garingdraad om sy pols en sê: “Hierdie een is eerste.”

Genesis 38

Genesis 38:21-30