Genesis 38:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar toe trek hy sy hand terug en die ander baba word eerste gebore. “My wêreld!” roep die vroedvrou uit. “Kyk hoe het hy eerste deurgebreek!” Daarom was sy naam Peres.

Genesis 38

Genesis 38:20-30