Genesis 3:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die Here God vir die slang: “Omdat jy dit gedoen het, is jy vervloek onder al die diere op die aarde. Op jou pens sal jy seil en stof sal jy eet so lank as wat jy lewe.

Genesis 3

Genesis 3:6-16