Daarop vra die Here God vir die vrou: “Hoe kon jy so ’n ding doen?”“Die slang het my bedrieg,” antwoord sy. “Dis hoekom ek geëet het.”