Genesis 3:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ja,” erken die mens, “dit was die vrou wat U aan my gegee het wat die vrugte vir my aangebied het, en toe het ek daarvan geëet.”

Genesis 3

Genesis 3:3-22