Genesis 28:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal by jou wees en jou beskerm waar jy ook al gaan. Ek sal jou weer terugbring na hierdie land toe. Ek sal jou nie verlaat nie, maar doen wat Ek beloof het.”

Genesis 28

Genesis 28:9-17