Genesis 28:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou nageslag sal so baie wees soos die stof van die aarde. Hulle sal versprei na die ooste en die weste, en na die noorde en die suide. Al die mense op aarde sal deur middel van jou nageslag geseën word.

Genesis 28

Genesis 28:9-17