Genesis 28:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jakob wakker word, sê hy: “Sowaar! Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie eers geweet nie!”

Genesis 28

Genesis 28:13-19