Abimelek het Isak laat roep en sê vir hom: “Sy is dan jou vrou! Hoekom het jy gesê sy is jou suster?”“Dis omdat ek bang was iemand maak my dood om haar in die hande te kry,” antwoord Isak.