Genesis 26:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoe kon jy dit aan ons doen?” sê Abimelek. “Iemand kon maklik jou vrou geneem en by haar geslaap het. Dan sou jy skande oor ons gebring het!”

Genesis 26

Genesis 26:1-13