Genesis 26:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Na hulle al ’n tyd lank daar gebly het, het Abimelek, die koning van die Filistyne, eendag deur die venster gesien hoe Isak vir Rebekka liefkoos.

Genesis 26

Genesis 26:5-11