Genesis 26:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die inwoners navraag doen oor Rebekka, sê hy: “Sy is my suster.” Hy was bang hulle sal hom dalk doodmaak as hulle weet dis sy vrou, want Rebekka was baie mooi.

Genesis 26

Genesis 26:1-14