Genesis 25:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe gee Jakob vir Esau brood en sop. Hy het dit geëet en gedrink en weggegaan asof sy eersgeboortereg vir hom niks beteken nie.

Genesis 25

Genesis 25:24-34