Genesis 25:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jakob dring egter daarop aan: “Lê ’n eed af dat jou regte nou myne word.” Esau het toe ’n eed afgelê en so sy eersgeboortereg as oudste aan Jakob, die jongste, verkoop.

Genesis 25

Genesis 25:23-34