Genesis 26:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Swaar hongersnood het weer die land getref, soos in die tyd van Abraham. Daarom het Isak verskuif na Gerar waar Abimelek, die koning van die Filistyne, gewoon het.

Genesis 26

Genesis 26:1-7