Genesis 15:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het die Here in ’n visioen aan Abram verskyn en vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, Abram, want Ek sal jou beskerm en jou beloning sal groot wees.”

Genesis 15

Genesis 15:1-5