Genesis 15:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Abram het geantwoord: “Oppermagtige Here, wat beteken al u seëninge as ek nie eers ’n seun het nie? Daarom sal Eliëser van Damaskus my erfgenaam word.

Genesis 15

Genesis 15:1-3