Genesis 14:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al wat ek sal aanvaar, is die kos wat hierdie manskappe reeds geëet het. Maar gee ’n deel van die buit aan my bondgenote Aner, Eskol en Mamre.”

Genesis 14

Genesis 14:17-24